Akavak se Gevaarlike Reis: ‘n Eskimoverhaal / James Houston

R80.00

1 in stock

SKU: JEUG.RUB.003/10/16; JEUG.EBE.170/8/22 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Hardebandboek met omslag waarvan kante en hoeke effens verweer is. Die boek self is in goeie toestand

Afrikaanse uitgawe 1971

Oorspronklike titel: Akavak: an Eskimo Journey

Uit Engels vertaal deur Dorothea Krige

Omslagontwerp deur G & G