Gedenkboek van die ossewaens op die pad van Suid-Afrika – Eeufees: 1838-1939

R650.00

Die sinnebeeldige Gedenktrek van ossewaens op die pad na Suid-Afrika, wat onderneem is deur die Afrikaanse taal- en kultuurvereninging (SAS. en H) op 8 Augustuss 1938. BY die standbeeld van Jan van Riebeeck.  Aan Tafelbaai en uiteindelik uitgespan het by die eeufeeslaers. Bloedrivier – Pretoria – Kaapstad.

Out of stock

SKU: GESK.DON.020/22 Category:

Description

Uitgegee op gesag van die Afrikaanse Taal- en kultuurvereniging

Nasionale Pers

1940

Baie dik hardebandboek met mooi voorblad, watervlekke op die regterkant van die boek – blaaie sit nerens vas aan mekaar nie.

Opsteller: Dirk Mostert