Daar is ‘n spreekwoord wat sê /Combrink, Johan

R95.00

Uit ander tale en uit Afrikaans.

Sowat 500 van die inskrywings in hierdie boek is onder die titel “Daar is ‘n spreekwoord wat sê… tussen 1989 en 1991 uitgesaai oor die  senders van die destydse Radio Suid-Afrika.

1 in stock

SKU: TAAL.LAP.008/10/16 Category:

Description

JL van Schaik

Eerste uitgawe 1993

Sagtebandboek, met effense verweer op omslag, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf, res van inhoud is netjiese toestand