Historiese blik op die Lae Lande /Claassen, George

R120.00

Inhoud:

Van Hunnebed tot Christenkruis
Die lae lande onder Frankiese beheer
Die Feodalisme en die opkoms van Frankryk en Duitsland
Die ontwikkeling van kerklike, politieke en ekonomiese instellings
Die middeleeuse somer
Die Honderdjarige Oorlog
Die Renaissance
Op weg na die Tagtigjarige Oorlog
Die eerste fase van die Tagtigjarige Oorlog
Voorlopige vrede
Die strydbyl opgegrawe
Nederland as koloniale moondheid
Oorlog teen Engeland en Frankryk
Van Nijmegen tot Utrecht
Die glans verdof
Die opkoms van die nuwe Europese Orde
Nederland en België onder Franse invloed en oorheersing
Van eenheid tot verdeeldheid
Die lae lande sedert 1830

Out of stock

SKU: TAAL.DEH.0116 Category:

Description

HAUM-Literêr

Eerste uitgawe, eerste druk 1981

Hardebandboek met groen voorblad boek in mooi skoon toestand