Description
Struik Christelike Boeke
Hierdie uitgawe 1995
Geredigeer deur Rhonda Crouse
Omslagproduksie deur MartinGraphix BK
Gedruk en gebind deur CTP Boekdrukkery
Hardebandboek, in goeie toestand, baie klein in blou pen geskryf op eerste blaai in die boek, rante van boek het effense vlekke en merke op, boekmerk ingebou

