Description
Tafelberg
Eerste uitgawe, eerste druk 2009
Sagtebandboek in redelike toestand, puntjies van sagteband effens gekrul
R100.00
Die beste Afrikaanse joernalistiek in een bundel! Verlustig jou in die sappige kombinasie van pitkos en pittighede inByse Bedkassieboek wat 55 van die gewildste stories insluit.
Die bundel verhale bestaan uit stories van die volgende By-skrywers: (By was ‘n bylaag van Rapport)
Chris Cameleon, Dana Snyman, Pieter-Dirk Uys, Max du Preez, Allan Boesak, André P Brink, Deon Maas, Christi van der Westhuizen, Hennie Aucamp, Kirby van der Merwe, Willemien Brummer, Marida Fitzpatrick
Dana Snyman gaan Skype in Kraaifontein
Max du Preez vertel wat maak van hom ‘n Afrikaner
Kirby van der Merwe toets Swartruggesn se grense
Chris Cameleon bieg oor ‘n taalblabs in die vreemde
Marida Fitzpatrick spieoneer op skoonheidskoninginne
Willemien Brummer ontde die genade van Pollsmoor
Deon Maas verklap wat motors oor hul eienaars sê
1 in stock
Tafelberg
Eerste uitgawe, eerste druk 2009
Sagtebandboek in redelike toestand, puntjies van sagteband effens gekrul