Description
Uitgegee deur John Malherbe Edms Bpk
Derde druk, 1973
Hardeband met stofomslag boek in mooi toestand, inskripsies in pen en potlood op voorste oop bladsy en so ook op verskeie plekke in die boek
R50.00
Hierdie twaalf kortverhale van Hennie Aucamp vestig hom as een van die beste prosaiste onder die jongeres (dis nou lank gelede gesê). Naas stilistiese soepelheid getuig hierdie bundel van ‘n nuwe forsheid, ‘n breër opset en perspektief as in sy vorige werk. Voorbeelde hiervand is die twee pakkende verhale Portret van ‘n Ouma en When the saints go marching in.
Die bundel is in vier dele ingedeel volgens die agtergrond en aard van die verhale.
Out of stock
Uitgegee deur John Malherbe Edms Bpk
Derde druk, 1973
Hardeband met stofomslag boek in mooi toestand, inskripsies in pen en potlood op voorste oop bladsy en so ook op verskeie plekke in die boek