Aan jou nek sal jy hang

R110.00

Samestelling van kortverhale :
  1. Die Bokwa-galg – TC Roberson
  2. Die moord op die gesin Geel – JF Jacobs
  3. Die moord op die konstabel – Napier Devitt
  4. Onskuldig tereggestel – Gottfried Erich Stadter
  5. Diamante was sy dood – TC Robertson
  6. Die moord in die Roggeveld – PJ Venter
  7. ‘n Grusame moord – JF Jacobs
  8. Onskuldig veroordeel – NG van der Walt
  9. Die moord op Houdenbek – HC Hopkins
  10. ‘n Moordenaar gestraf – J. Albert Coetzee
  11. Die moord op Konstabelsvlei – JA Heese
  12. Laat die aasvoëls hul opvreet – Pieter de Waal
  13. “Skiet my maar!” – JAS Deetlefs

2 in stock

SKU: KOR.JEA.020/11/22; KOR.ELV.007/1/24 Category:

Description

Afrikaanse pers- Boekhandel uitgewers

Gedruk in 1952

Hardeband boek met geen omslag nie, in goeie toestand, voorblad is bietjie gevlek en nerf-af op die buiteblad, die boek is binne baie mooi

Skrywers:

T. C. Robertson, J. F. Jacobs, Napier Devitt, Gottfried Erich Stadter, P. J. Venter, N. H. van der Walt, H. C. Hopkins, J. Albert Coetzee, J. A. Heese, Pieter de Waal, J. A. S. Deetlefs