Hierdie lente /Heese, Hester

R140.00

Out of stock

SKU: KIN.KIN.004/9/23 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Tweede druk 1971

Hardebandboek met mooi groen omslag

Omslag en pragtige swart en wit tekeninge deur Ellalou Ritter

Die enigste skade is kleeflintmerke op voorste en agterste binnebladsye, prysuitdelingplakker van Hoërskool Graafwater op eerste blad is deel van die boek se geskiedenis