As die wolke terugkom na die reën: radiopraatjies /Schutte, Dr JA

R70.00

Inhoud bestaan uit kort stukkies oor geloof en allerlei aktuele vraagstukke:

Bang vir die ou dag
Die dalende lyn van God
Saaityd en oestyd
Ouderdom en liefdeplig
In die bedompige kamertjie
Die groot “Nie meer nie” loslaat of vashou
Berge van smart?
Klein menslike maatstaf?
Wat van die lang sondelys?
God se Woordo of chaos
Oop vensters na die hemel
Die opgebreekte gebedsweg
Bid en …. wen
Met God in voortdurende gesprek
Die laaste verskrikking
Steek die lampe aan
Die goue poort
Weersien of …

1 in stock

SKU: GEE.REL.0166 Category:

Description

Pro Rege

Vyfde druk 1974

Duifgrys buiteblad met skaafmerke op buiteblad, boek is nog netjies oor die algemeen alhoewel daar heelwat onderstreping in die boek het, handtekening van ‘n vorige eienaar voorin boek