So ver weg van die lente /Brink, Dewald

R220.00

Dewald Brink is ’n skuilnaam van Hint Hyman (*16 November 1912, Machadodorp – †20 Julie 1998, Bloemfontein.) Hyman was ’n joernalis en skrywer en ook hoof van Republikeinse Pers. Behalwe vir die skuilnaam Dewald Brink, skryf hy ook onder die skuilnaam Anton Gewers.

1 in stock

SKU: FIKSIE.RIN.009/2/24 Category:

Description

Afrikaanse Pers Boekhandel

MCMLV – 1955

Liggroenboek sonder omslag maar voorblad is materiaalagtig, ligte wit vlekkies op voorblad, boek binne voel of dit nooit gelees is nie