Liedjies uit my Towerfluit: 50 inspirerende sketse / Izak de Villiers

R120.00

Essays met vergunning van Sarie Tydskrif.

Izak de Villiers skryf oor baie jare die agterblad (Laaste sê) van Sarie, die tydskrif waarvan hy agter jaar lank self redakteur was. Hy word letterlik deur jonk en oud met ewe veel smaak gelees.

Hierdie essays word saam met die oorspronklike illustraise uitgegee. Ons het ook besluit om dit sover moontlik in kronologiese volgorde te plaas, om die leser as’t ware saam met die skrywer deur ‘n paar jaar te stap. Terwyl hy stap, speel hy sy towerfluit van die woord: en ons hoor die liedjies van die hier en nou, en ook die weerklanke uit die ewigheid…

2 in stock

SKU: FIKSIE.DON.016/3/24; FIKSIE.BOK.006/16/2/22 Category:

Description

CUM

Eerste uitgawe 2007

Sagtebandboek in mooi nuwe toestand, maar daar is ‘n boodskap aan ‘n vorige eienaar voorin geskryf’

Illustrasies deur die bekende illustreerder Piet Grobler