Description
Uitgegee deur Tafelberg,
Elfde druk 1989
Sagtebandboek, omslag nog mooi en netjies, op verskeie blaaie is daar met pen onderstreep en notas gemaak
Die haasvanger wen die Scheepersprys sowel as die MER-prys.
Omslagontwerp: Louis van Vuuren

