Description
Naledi
Eerste uitgawe 2015
Sagtebandboek in puik netjiese toestand
R80.00
Hy wou net gou vinnig sy pa se motorfiets’ leen’ met die hoop dat hy Karien sal beindruk en haar hart sal wen. Nou sit hy op die sypaadjie en sien die wrak van ‘n motorfiets en tannie Lenie se lewelose hondjie.
1 in stock
Naledi
Eerste uitgawe 2015
Sagtebandboek in puik netjiese toestand