Oorwin plaasaanvalle / Lukas Swart

R350.00

Laat asseblief ‘n paar dae toe vir aflewering van die verskaffer.

Op sy eie inisatief het Lukas Swart die waarnemings van geheime tekens en misdaad strukture wat hy tydsens sy verbintenis met die weermag onder operasionele omstandighede gemaak het, begin navors. Selfs toe niemand hom wou glo nie, het hy volhard. Dikwels met groot opofferings.

Hierdie boek is die sistematiese samevatting van al sy bevindinge, saam met waardevolle prakties werkbare advies waardeur baie menselewens reeds gered, en groot skade aan eiendom voorkom kon word.

In ‘n tyd waar misdaad so ‘n groot bedreiging inhou, sou dit vir enige landsburger wat belangstel in ‘n vreedsame en geordende samelewing ‘n ‘n verlies wees om nie kennis te  neem van wat hier in eenvoudige Afrikaans uitgespel word nie.

Toets dit gerus. Dit mag dalk net eendag die inligting wees wat jy nodig het om jou eie lewe of dié van jou dierbares van dood of verkragting te red.

1 in stock (can be backordered)

SKU: NIE-FIKSIE.001/19/20-005/10/20 Category:

Description

A4 grootte sagteband boek

SPLINTERNUUT .

ISBN 191995326-4