Afrikaans en sy Europese verlede /Raidt, EH

R90.00

Van Tacitus tot Van Wyk Louw

Inhoud:

Die Romeinse Tydperk
Die Tydperk van Oud-Nederlands
Die Tydperk van Middelnederlands
Nederlands in die sestiende eeu
Die opkoms van die “Algemeen Beschaafde Nederlands”
Maatskapplike toestand aan die Kaap in die 17de en 18de eeu
Bronne vir bestudering van Afrikaans
Die ontwikkeling van Afrikaans
Afrikaans word Kultuurtaal

 

 

1 in stock

SKU: TAAL.ATA.017/20/5/26 Category:

Description

Nasou Beperk

Derde druk Mei 1982

Hardeband met gekleurde voorblad oorgetrek met kleefplastiek, inhoud skoon en netjies