Description
Uitgegee deur J.L. van Schaik
Eerste uitgawe 1997
Sagteband boek so goed as nuut
R250
R250.00
Wat is teks? Kan kennis van linguistiek my help om letterkundige tekste beter te begryp? Hoe kan ek die struktuur van my geskrewe werk verbeter? Wat is tekslinguistiek? Dis werklik die eerste omvattende boek in Afrikaans oor wat die tekslinguistiek as vakgebied behels. Die skrywer gee in ierdie boek besondere aandag aan kardinale vrae oor die linguistiese studie van die teks…
Out of stock
Uitgegee deur J.L. van Schaik
Eerste uitgawe 1997
Sagteband boek so goed as nuut
R250