Trauma bring kreatiwiteit na heling
  • Chrisna
  • 15/11/2018
  • Kommentare af op Trauma bring kreatiwiteit na heling

Woensdag: ‘n ware verhaal van verkragting en vergifnis is maar een van die boeke wat aand die onderwerp laat dink het. Soveel mense gaan daagliks verskillende traumas deur, maar nie almal staan op, word gesond en laat iets goeds daaruit kom nie…   Elsabet Louw is op ‘n Woensdagmiddag wreed verkrag in die damestoilette by…

Inspirasie van dr. Liana Roodt
  • Chrisna
  • 04/01/2018
  • Kommentare af op Inspirasie van dr. Liana Roodt

Hier sit ek nou in 2018. Ek is agter met al my admin, my leeswerk, my huis, my vakansiewasgoed en die nuwe jaar is reeds 4 dae oud. Soos dit altyd gaan in ‘n nuwe jaar, het mens blinkende gedagtes van: leer meer oor dié, lees meer koerant of wens almal geluk met hul verjaarsdae,…