21+ /Rabie, Jan Sebastiaan

R100.00

In 1956 is die loop van die Afrikaanse letterkunde verlê deur ‘n smal bundeltjie: Jan Rabie se 21, ‘n prosawerk wat vir die taal ‘n waterskeiding was en sy rimpelinge dekades lank deur die Afrikaanse kultuur bly stuur het. Dit is gebou op ‘n verstommende ironie: Dat Rabie se werk oorspronklik in Engels geskryf is en eers agterna in Afrikaans vertaal is.

Wat van 21+ ‘n ware versamelaarsitem maak, is die feit dat – benewens die 21 gedronge Afrikaanse tekste – 13 van die oorspronklike Engelse deur André Brink opgediep is en nou vir die eerste keer verskyn.

Out of stock

SKU: FIKSIE.ALG.801/15 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: Eerste uitgawe in 2000

Toestand: Sagteband in puik nuwe toestand, boodskap aan vorige eienaar voorin geskryf

Oopmaakwoord: Deur André P. Brink