365 goed om te maak en dinge om te doen /Watt, Fiona

R95.00

Indeks is propvol dinge om te doen. (Fotos aangeheg vir voorbeelde)

Collages, Geskilderde blomme, Handafdrukke Valentynkaartjies, Keëlversierings, Viltdiertjies, Krale en blinker-aksies, Papierweefwerk en nog vele meer, papiermaskers

Boek beslaan 127 bladsye en is propvol oulike akitiwiteite vir kleintjies

1 in stock

SKU: KIN. NIE-FIKSIE.COR.014/10/20 Category:

Description

Usborne Publishing – Eerste uitgawe 2007

Gedruk deur Don Nelson Uitgewers Kaapstad

Eerste Afrikaanse uitgawe eerste druk 2010

Boek is ongeveer A4 grootte en in sagteband, boek toon effense verweer met krakies op omslag maar inhoud nog skoon en netjies

Ontwerp en illustrasies deur Erica Harrison

Omslagontwerp: Josephine Thompson

Foto’s deur Howard Allman

In Afrikaans vertaal deur Riette Botma