Ons benodig dit: Olie / Colin Clair (Redakteur)

R45.00

Ons hanteer daagliks baie dinge wonder om ooit werklik bewys te wees waar hulle vandaan kom en hoe hul ontstaan het. Die boekiese in hierdie reeks beskryf vir ons op ‘n eenvoudige wyse waar hierdie dinge vandaan kom en watter rol hul deur die eeue heen en nog steeds in ons daaglikse lewe speel. Die mens het vanaf die vroegste tye geleer om die natuur tot sy nut te omskep. Hoofstukke met mooi bypassende swart en wit fotos by.

Hoofstukke:

Olie – die vloeiende goud
Petroleum in antieke tye
Samestelling van koolwaterstof
Op soek na olie
Die boortoring
Distellering van Petroleum
Olie onder die see
Hittesplitsing
Kerosteen of paraffienolie
Brandstof en gasolies
Brandstof vir straalvliegtuie
Spesiale olies
Berging van olies
‘n Pyplyn in wording…

Out of stock

SKU: KINDER-NIE-FIKSIE.ALG.826/2012 Category:

Description

Uitgewer: Central News Agency

Datum: Sewentigerjare as ek moet skat?

Toestand: Hardeband boek met stofomslag soos nuut

Vertaling: In Afrikaans verwerk deur Jean Malan