Description
Uitgewer: Perskor
Datum: 1950
Reeks: Letterkundige Biblioteek nr. 6
Toestand: Hardeband met s.o. baie mooi, stempel v boekwinkel voorin, bietjie verweer op omslag se kante en deel van voorste flap is afgesny.
R60.00
In lewe was AG Visser nie alleen digter nie maar ook waardige mense in die volste sin van die woord. Aangaande die waarde van sy poësie het daar aanvanklike uiteenlopende menings bestaan, sodat enkele kritici vandag nog onthou en daarom geken word aan wat hulle met betrekking tot hierdie digter geskryf het. Gun elkeen sy opinie, maar dit staan vas : hule by wie die skreiende, rou klank van “Laetitia” of “Die roos” sonder enige emosie verbygaan.
1 in stock