Sale!

Die swart kleed : ‘n Gesinsverhaal / Cecile Strydom

Original price was: R100.00.Current price is: R90.00.

Ek het met etlike getroude pare wat deur die meul van egskeiding gegaan het, onderhoude gevoer. Ek het met die man en die vrou uit die eerste huwelik, sowel as uit die tweede huwelik gepraat, ek eht ook met die kinders gepraat.

Een ding wat vir my duidelik geword het;  almal het gebuk gegaan onder die swart kleed van egskeiding.

Alhoewel daar dikwels ‘n mooi prentjie aan die wêreld voorgehou is, was harte tog gebreek en ontwrigting is gesaai.

Is egskeiding werklik ‘n oplossing vir u huidige probleem? Alhoewel hierdie verhaal denkbeeldig is en nie betrekking het op enige persoon nie, behandel dit die naakte feite uit die lewe self geneem…

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.ALG.001/26/3/24 Category: Tag:

Description

Verenigde Gereformeerde Uitgewers

198? ongeveer

Hardebandboek met ‘n helderkleurige voorblad

Buiteblad deur C du Plooy