Description
Voortrekkerpers
1964
Hardebandboek nog netjies maar oud
Ander medewerkers: J. Kromhout en J.H. Senekal
R70.00
Die suiwer woord. Basiese reels geld steeds vandag. Wat jy als in hierdie boek kan verwag:
Nuutskeppinge
Anglismes (Kenmerke van Anglisismes)
Klem en uitspraak
Anglisistiese meervoude
Lidwoorde
Byvoeglike naamwoorde
Voorsetsels
Voornaamwoorde
Wederkerende voornaamwoorde
Die onbepaalse wyse (infinitief)
Algemene woorde
Woordorde (Voegwoorde, Die werkwoord, Bepalings van tyd, hoedanigheid en plek, Voornaamwoorde, Ontkenning, Asseblief, Bystellings, Die lydende vorm, Die verbindings, Spreekwoorde, Idiome en uitdrukkings
Vermeende Anglisismes
Woordverwarring – Los Woorde
Woordverwarring – Groepe woorde
Spellingkwessies
1 in stock
Voortrekkerpers
1964
Hardebandboek nog netjies maar oud
Ander medewerkers: J. Kromhout en J.H. Senekal