Sale!

Die vrolike vlam : ‘n versameling van stukke vir lekkerlees uit die werke van C.L. Langenhoven

Original price was: R170.00.Current price is: R140.00.

Out of stock

SKU: FIKSIE.ALG.002/14/10/21 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe 1979

Hardebandboek in nuwe toestand, behalwe vir skeur op onderkant van die omslag en klein skeurtjie op agterkant van omslag, boek is waarskynlik nooit gelees nie. Stempel van Arbeidsgenot, (die huis van Langenhoven in Oudtshoorn) voorin boek gestempel