Afrikaanse Natuurpoësie / P.J. Nienaber en F.V. Lategan

R45.00

Gedigte vir Jong Suid-Afrika – was die subtitel jare gelede…

Gedigte van:

CP Hoogenhout, M.H. Neser, C.L. Leipoldt, Totius, D.F. Malherbe, J.R.L. van Bruggen,  A.D. Keet, Toon van den Heever, C.M. van den Heever, I.D. du Plessis, S. Ign. Mocke, T.J. Haarhoff, Uys Krige, Elisabeth Eybers, S.J. Pretorius, Olga Kirsch, Elizabeth C.M. du Toit, Sheila Cussons en Merwe Scholtz.

Kort biografie van elke digter soos die aangehegte foto van Elisabeth Eybers.

Out of stock

SKU: DIG.HEL.138 (1)/15; DIG.HEL.138 (2)/15 Category:

Description

Afrikaanse Pers Boekhandel

Derde druk 1952

Hardeband in mooi en netjiese toestand