Afskeid / Mikro

R75.00

Die Sias en Mias-reeks bestaan uit die volgende boeke:

  1. Sias-hulle
  2. Sias se Spoetnik
  3. Voëlvlei se mense
  4. Jasper die molslang
  5. Die hanskalfies
  6. Abednego die Skilpad
  7. Speurder Sias
  8. Witpensie die steenbokkie
  9. Ounooi die uil
  10. Afskeid
  11. Eerste dae op Biesielaagte
  12. Die harp
  13. Kaptein Mias

Out of stock

SKU: JEUG.DON.008/5/1/22 Category:

Description

UItgewer: Perskor

Datum: Tweede uitgawe eerste druk 1984

Toestand: Hardeband met mooi stofomslag geringe verweer op omslag, boek in puik toestand mooi en skoon

Reeks: Sias en Mias-reeks nr. 10