Description
Uitgegee deur die skrywer
Datum: Eerste druk, 2007
Toestand: Sagteband en in nuwe toestand, geteken deur Dine van Zyl opgedra aan vorige eienaar
R170.00
As jy ver paaie loop en die sagte gesing van ‘n ribbetjie op die kole hoor, of die wasige geur van ryp perskes ruik of ‘n potjie sien prut en skelmpies ‘n salige stukkie proe, dan onthou jy wat saak maak in die lewe. Kos wat nie net op die tafel verskyn nie, maar waarvan jy die skeppingsproses ervaar het – van die pluk, tot die skil, tot die kook, tot die eet… – Dine van Zyl.
Out of stock
Uitgegee deur die skrywer
Datum: Eerste druk, 2007
Toestand: Sagteband en in nuwe toestand, geteken deur Dine van Zyl opgedra aan vorige eienaar