Agter die skerms in die Kruger-Wildtuin / Piet Meiring

R85.00

‘n Heerlike boek oor die geskiedenis van die Kruger-Wildtuin met mooi swart en wit foto’s uit die verlede.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.MET.574/10/20 Category:

Description

Perskor

Eerste uitgawe eerste druk 1982

Hardeband in redelike toestand, behalwe vir strepe wat biblioteek getrek het deur die stempel en die woorde AFGESKRYF op die titelbladsy

Voorwoord deur prof. Fritz Eloff.