Sale!

Al die windrigtings van my wêreld / Rachelle Greeff

R70.00 R50.00

Van ‘n lawende uitvaart na Londen keer Kiewiet terug na Kaapstad vir haar ouma Riet se begrafnis. En na die hele Suid-Afrikaanse register van daaglikse aftakeling en dood. Dit word haar wêreld, in haar huis genestel teen Tafelberg, die standhoudende.

Ook die asem van liefde wat onverwags weer in haar lewe kom.

‘n Boek oor skoonheid, sensualiteit en grasie. – van die agterblad van die boek.

Out of stock

SKU: FIKSIE.OLD.206/2/20 liz Category:

Description

Sagteband, Queillerie Uitgewers, 1996, boek lyk nog splinternuut, bandontwerp deur Laura Oliver.