Die rugkant van die bruid /Greeff, Rachelle

R110.00

Die rugkant van die bruid is ‘n eietydse bundel kortverhale waarin die vrou skerp na vore tree, maar altyd sprekend van die hele uitgelewerde mensdom wie se bestaan alte dikwels verydel word deur teenstrydige, byna ironiese situasies. Rachelle Greeff is met die CNA-debuutprys bekroon vir dié eersteling-bundel.

2 in stock

SKU: FIKSIE.LIN.009/6/11/24; FIKSIE.ONT.009/12/24 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Tweede druk 1990

Sagtebandboek in mooi skoon toestand, blaaie lig vergeel