Sale!

Anna, dogter van Engela van Bengale / Therese Benadé

R120.00

Out of stock

SKU: BIO.BOK.008/16/2/22 Category:

Description

Davidphilip

2005

Sagtebandboek in mooi toestand, effense skaafplekke op buiteblad

Die boek is vir die eerste keer in Engels uitgegee as The Kites of Good Fortune -2004

Boek uit Engels vertaal deur Elmarie Freidberg

Voorin boek is ‘n kaart uit: Beschrijvinge van der Kaap der Goede Hoop met de zaaken daar toe behoorende.