Description
Uitgewer: CUM
Datum: Eerste uitgawe 1999
Toestand: Sagteband in nuwe toestand met lang boodskap van vorige eienaar voorin
Reeks: Appolion is die vyfde boek in die Hulle wat agterbly-reeks
R70.00
Appolion is die vyfde boek in die Hulle wat agterbly-reeks. Die voortgesette drama van diegene wat agterbly met die wegraping duur voort en die skokkendste en mees eksplisiete weergawe nog in die spannende sage.
Die wereld hou asem op as die Mag teen Verdrukking optrek na Jerusalem vi rdie groot Saamtrek van die Getuies. Tienduisende van die 144 000 getuies volgens die Bybelse voorspellings ontmoet by die Teddy Kollek-Stadiun om te luister na die lerings van hulle predikant-onderwyser, Tsion Ben-Judah.
Out of stock
Uitgewer: CUM
Datum: Eerste uitgawe 1999
Toestand: Sagteband in nuwe toestand met lang boodskap van vorige eienaar voorin
Reeks: Appolion is die vyfde boek in die Hulle wat agterbly-reeks