As jy kan fluit op hierdie maat / Freda Linde

R75.00

HIerdie verse oor plante, diere en insekte is inderdaad poësie – poësie geskep deur ‘n gevoelige kunstenaar wat die natuur ken en liefhet, en ook inderdaad die kinderwêreld verstaan.

Elke gediggie is pragtig geillustreer deur ‘n bypassend blom of insek of kinderwêreld.

………

Out of stock

SKU: JEUG.HAR.084/9/19 Category:

Description

John Malherbe

1964

Hardeband met stofomslag biblioteekstempels in boek

Tekeninge deur Eleanor Esmonde-White