Daar diep in die see / Hester Heese

R75.00

Dis Tolwien se oë wat die boot gewaar op die see daar ver waar hy wind af vaar.

In hierdie vrolike rymstorie neem die bekende en geliefde Hester Heese ons saam met Tolwien en oom Jurg tot daar diep in die see waar die walvisse speel…

1 in stock

SKU: KIN.PAU.003/6/18 Category:

Description

Uitgewer:  Tafelberg

Datum: Eerste uitgawe, eerste druk 1991

Toestand: Hardeband met gekleurde glansvoorblad, boek in puik toestand

Illustrasies: Deur Alida Bothma