Sale!

Grysbere is gevaarlik / Lionel Wilson

Original price was: R75.00.Current price is: R65.00.

In Grysbere is gevaarlik  word vertel van die Kanadees, Malcolom Aspeslet. Die Oktoberdag in 1971 wat vir die jong Kanadees, en sy vriendin Barb Beck, ‘n sorgelose dag in die vrye natuur moes gewees het, verander in ‘n nagmerrie as hul pad onerwags dié van ‘n grysbeerwyfie en haar kleintjies kruis.

Toe die beer uiteindelik klaar is met Malcolm wat doelbewus haar aandag op hom gevestig het om Barb te beskerm, is dit duidelik dat ‘n grysbeer geen genade ken wanneer sy voel dat haar kleintjies bedreig word nie. . .

Inhoud:

Gevaar in die arena

Die dood op ‘n afstand

Die dood kom nader

Die aanval

Die aanval is verby

Die lang pad terug.

1 in stock

SKU: BIO.DON.203/6/19 Category:

Description

Daan Retief Uitgewers

Afrikaanse uitgawe 1987

Hardeband boekie in redelike toestand – buitekant effense skaafmerke op rante van die boek maar binnekant nog mooi en skoon

Oorspronklike titel: Attack of the Killer Grizzly – 1980

Vertaal deur H.S. Coetzee

Illustrasies deur Scott Zoellick