Bakgat Braai /Davis, De Waal

R130.00

De Waal Davis het by verskeie Kaapse hotelle as leerlingchef tewerk en het oor baie jare heen groot funksies van kos voorsien. Sy kleurryke geskiedenis beeld hom uit as ‘n Westelike provinsie swaargewigbokskampioen, ‘n rock-kitaarspeler en vir ‘n kort rukkie, motorfietserenjaer. Hy woon in Kaapstad met sy vrou en twee kinders…

Hierdie boek met sy pragtige voorblad kan maklik aangesien word as ‘n boek vir die manne maar ek dink die vroue sal die boek se mooi uitleg net so geniet sowel as die resepte wat mooi uiteengesit is. Natuurlik is die pragtige swart en wit sketse van Colin Daniel ook ‘n wenner.

1 in stock

SKU: KOO.CEC.005/12/23 Category:

Description

Uitgegee deur Struik

Eerste Afrikaanse uitgawe 2003

Sagtebandboek met pragtige voorblad en uitleg in goeie netjiese toestand

Illustrasies deur Colin Daniel

Oorspronklik in Engels uitgegee onder die titel The New Braai Buddy in 2003