Description
Uitgewer: Universiteitsuitgewers Edms Bpk.
Datum: Geen
Toestand: Hardeband met stofomslag boek in mooi en skoon toestand binne so goed soos nuut
Vertaal: Uit Engels vertaal deur Malherbe
R75.00
Hierdie verhaal kom in velerlei wyse ooreen met die ware geskiedenis van die eerste bestyging van die Matterhorn. Die datum – 1865 – is dieselfde. Die denkbeeldige dorp Kurtal stem ooreen met die werklike dorp, Zermatt. Die naam Rudi Matt is afgelei van die groot berg se naam en kaptein John Winter, sowel in naam as in die rol wat hy speel, is enigsins verwant aan sy werklike oorwinnaar, Edward Whymper. Ek het dwarsdeur gebruik gemaak van die feite om die verdigsel te skep.
hierdie verhaal is verdigsel. Die persone, plek en gebeure is denkbeeldig. Heel spesiaal moet vermeld word dat Rudi en die Sitadel verdigsel is. Hoewel hierdie verhaal aanvang met verskeie omstandighede van die werklike Matterhorn-avontuur, brei dit langs sy eie weë uit na sy eie bergtop. Mag dit ‘n genotvolle klim word.
1 in stock
Uitgewer: Universiteitsuitgewers Edms Bpk.
Datum: Geen
Toestand: Hardeband met stofomslag boek in mooi en skoon toestand binne so goed soos nuut
Vertaal: Uit Engels vertaal deur Malherbe