Beeltenis verbode / Hennie Aucamp

R100.00

Bespiegelinge oor egodokumente en biografieë:
Briewebundels:
Raak briewe artefakte (Jean Rhys)
‘n Landskap kry stem – Olive Schreiner

Dagboeke
Die laaste dagboek van Anais Nin
Die psigiese wond (Joe Orton)
Die erotiese dagboeke van Frand Wedekind
‘n Stem vir die Sederberge (Stephen Watson)

Biografieë:
Oscar Wilde – ons tydgenoot
Lorca, jongleur van God
Die patroon van die verlede (NP van Wyk Louw)
Olive Schreiner: ‘n lewe in Suid-Afrika
Olive Schreiner en die Engelse oorlog
Camille Claudel: ‘n verknoeide lewe
‘n Ere-Stormberger (William Plomer)

Verhulde biografieë:
Trappe van vervreemding (Odon Horvath)
Dear Genius (Truman Capote)

Outobiografieë:
Twee outobiografieë (Rudyard Kipling en Edith Wharton)
Historie: Arthur Miller onthou
Getuie vir Afrika (Doris Lessing)
Smeltkroes (JM Coetzee)

Outobiografiese essays:
Om die tyd bestendig (Isak Dinesen en Kay Boyle)

Memoires:
‘n Testament aan ‘n volk (MER)

Die reisboek en verkapte outobiografie:

Op reis in China met Spender, Hockney en Van Dis

 

 

 

 

 

1 in stock

SKU: BIO.DEH.0541 Category:

Description

Human & Rousseau

1ste uitg 1998

Sagteband so goed as nuut