Sale!

DIe dinge langs die pad / Kas van den Bergh

R70.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.ALG.003.17/8/21 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1981

Hardebandboek met stofomslag met heelwat verweer op omslag, boek is binne nog mooi en skoon, blaaie effe vergeel, naam van ‘n vorige eienaar voorin boek geskryf