Bloudruk : Erotiese verhale / Tom Gouws (Samesteller)

R90.00

28 erotiesekortverhale in ‘n mooi bundel deur die volgende skrywers:

Klub Taboe – Eben Venter, Boom – Riana Scheepers, Die leerstellings van Pythagoras – Rudi Venter, Take-away – Francois Bloemhof, Nag in die park – Marthinus P. Beukes, Bruid vir Sipho – Marzanne Leroux-Van der Boon, Melkhout – Henk Lourens, Die man staan op – De Waal Venter, Pa – Piet Haasbroek, Die Meksikaan – Leon van Nierop, ‘n Queen abdikeer – Hennie Aucamp, Die vrou met die rooi trui – Charlotte Franklin, Belydenis – Tom Gouws, Voorspel – Peet Venter, Die les – Johann de Lange, Stilliewe – Trienke Laurie, Vrydag in die winter – Cornelia Pelser, Die lughawe – Joan Hambidge – Die lughawe, Smeek snoggens ‘n wop vir ie top – Christo van Staden, Ou-Man word mak – Estelle Marais, Hanbourdin – Hennie Jones, Ons – Johan Steenkamp, 21 Junie – Nini Nothling, Kamma-kamma – Gert Basson, Die skoene – Chris Pelser, Die rooi rusbank – Pirow Bekker, Taloes – Melanie Grobler, Naspel – Tom Gouws.

 

Out of stock

SKU: FIKSIE.KOO.005/11/19 Category:

Description

JP van der Walt

Eerste druk 1995

Sagteband soos nuut