Description
Nasionale Boekhandel
Eerste uitgawe 1967
Hardeband met skimmelvlekkies op die binneblaaie van die omslag en op eerste titelblaaie voor en agter, vergeelde stuk verkleuring op eerste binnebladsy.
R150.00
‘n Keur uit sy prosa uitgesoek en van aantekeninge voorsien deur C.P. van der Merwe.
4 in stock