Teen die helling /Boerneef

R190.00

Boerneef – ek dank jou vir jou menslike relaas van stedelinge in ‘n stad misplaas. Wat anders is die lewe as ‘n hunkering verby die stoflike na ‘n Boplaas – DJ Opperman

1 in stock

SKU: FIKSIE.ALG.004/27/11/25 Category:

Description

Nasionale Boekhandel

Tweede druk 1958

Hardeband met stofosmalg, omslag toon geringe verweer, inhoud is nog puik skoon en netjies