Description
Tafelberg
Derde druk 1985
Hardebandboek met gekleurde voorblad in glans – boek se blaaie is vergeel, maar voel of die boek nooit gebruik is nie
Voorwoord deur L.W. Hiemstra
Omslag deur Willem Jordaan.
R90.00
Bundel bevat:
Namakwalandse rympies
Krokos
Ghaap en kambro
Mallemole
Palissandryne
Op die flotina
Sesde hoepel
Out of stock
Tafelberg
Derde druk 1985
Hardebandboek met gekleurde voorblad in glans – boek se blaaie is vergeel, maar voel of die boek nooit gebruik is nie
Voorwoord deur L.W. Hiemstra
Omslag deur Willem Jordaan.