Bokmis op Wonderkroon: biografiese vertellings / Josie Breytenbach

R75.00

Hierdie vertellings gaan oor ‘n era wat baie van ons gemiddelde stadsafrikaners goed geken het, en by wie daar steeds die hunkering sluimer na hierdie ongekompliseerde direkte lewenswyse, van alle fieterjasietjies gestroop.

Die skerp en helder tekening van ‘n wêreld wat ons nooit weer sal ken nie, die trefkrag van die verhale, en die spontane humor wat kort-kort deur die swaarkry opborrel, maak van hierdie boek verfrissende ontspanningsleesstof.

1 in stock

SKU: FIKSIE.FIR.004/14/6/17 Category:

Description

Uitgewer: John Malherbe Edms Bpk

Datum:  1981

Toestand: Hardeband met mooi stofomslag, stempels voorin boek boekinhoud in puik en skoon toestand