Bongani se eie stoel / Jenny Seed

R70.00

Bongani se hart is seer omdat hulle moet trek, al is dit na ‘n mooi nuwe huis toe. Waar kry hy weer maats? Sal daar ook ‘n oupa wees wat vir hom stories vertel en sal hy ooit weer sy eie ou stoeltjie sien?

Out of stock

SKU: KIN.ADG.002/5/19; KIN.LAP.006/6/19 Category:

Description

Daan Retief Uitgewers

Eerste uitgawe eerst druk 1989

Hardeband boek in goeie toestand met gekleurde voorblad

Illustrasies : Cornelia Holm

Oorspronklike titel: Bongani’s own chair

Vertaal deur H.J.M. Retief