Borombo / A.W. Brink

R55.00

Die skryfster bedank dr. U. de V. Pienaar, bioloog van Skukuza en die Direkteur van die Nasionale Dieretuin in Pretoria vir waardevolle gegewens in verband met olifante.

Hierdie is ‘n jeugverhaal waar vertel word van Borombo, die olifantjie wat as babatjie grootgemaak word…

1 in stock

SKU: KIN.MIK.015/12/17 Category:

Description

Uitgewer: JP van der Walt en Seun

Datum: Eerste druk 1969

Toestand: Hardeband sonder stofomslag, skimmelvlekke op binneblaaie

Illustrasies: Op binneblad ‘n skets van ‘n man wat steier vir ‘n olifant