Bosveldbome en weistreke: ‘n Praktiese gids by die aankope van ‘n beesplaas / Prof. Jan Bonsma

R95.00

Inhoud:

Streek 1: Mopanieveld

Streek 2: Die halfdorre soetbosveld

Streek 3: Die suurbosveld

Streek 4: Turfveld van die Springbokvlakte

Streek 5: Die doringveld van Natal en Transkei

Streek 6: Die dorre laeveld

Streek 7: Die Kalaharidoringveld ingeneem deur Karoo

Streek 8: Die suurlaeveld

Streek 9: Die gemengde Bosveld

Streek 10: Die kalaharidoringveld en struikveld

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.PRO.00312/21 Category:

Description

Uitgegee deur J.L. van Schaik

Eerste uitgawe 1976

Hardebandboek in nuwe ongebruikte toestand