Description
Christelike Uitgewersmaatskappy
2000
Sagteband in mooi nuwe toestand, langerige boodskap aan vorige eienaar geskryf, op binneste titelbladsy
R80.00
Toekomswense uit die hart van ‘n pa.
Enige pa wat sy sout werd is, wil graag hê dat sy kinders iets van die wysheid wat hy deur die jare geleer het, met hulle saamvat die lewe in. Maar hoe nou gemaak as hy nie vir hulle wil preek nie, veral as hy (na sy mening) genoeg vir hulle Sondae van die kansel af gepreek het, synde nou ‘n predikant-pa. Daar is boonop genoeg uitstekende boeke wat die saak so aanpak en buitendien dink hy nie hulle sal sulke boeke lees nie; nie as hulle na hulle pa
1 in stock
Christelike Uitgewersmaatskappy
2000
Sagteband in mooi nuwe toestand, langerige boodskap aan vorige eienaar geskryf, op binneste titelbladsy