Sale!

Jokkie vir die sweetvos / Adriaan Snyman

Original price was: R70.00.Current price is: R65.00.

Francois se ideaal is om jokkie te word: om elke dag met pronkperde te werk, om deel te wees van die opwinding van die renbaan, om op ‘n dier wat skaars die grond raak, oor die wenstreep te vlieg…

As leerling-jokkie kom hy agter dat sy ideaal ook harde werk en swaarkry beteken. Dit veroorsaak boonop ‘n bitter stryd tussen hom en sy broer, wat predikant wil word en glo dat perdewedrenne uit die bose is.

En dit lei tot ‘n ander soort stryd om Lize, sy afrigter se lieflike dogter. Om die wonderperd, Sieraad ter ry, word sy groot begeerte. En toe hy op die sweetvos sy droom-oorwinning behaal, besef Francois dat hy sy ander probleme ook kan oplos… Jokkie vir die sweetvos is ‘n heerlike spanningsverhaal met ‘n buitengewone agtergrond….

Out of stock

SKU: JEUG.LIN.011/13/5/24; JEUG.KIN.014/6/22 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Tweede uitgawe, eerste druk 1981

Hardebandboek in redelike toestand, ook potloodaantekening in die boek (ou skoolboek)

Omslag: Helmut Starcke

Ander boeke deur hierdie skrywer:

Skip van genade
Die weg van ‘n arend